Landbouweekblad

INTERNASIONALE PRYSE ONTPLOF ... SA boere bly wurg

Die vinnige herstel van die wêreldekonomie ná covid-19 het ’n wanbalans tussen die aanbod van en vraag na kommoditeite veroorsaak. Kommoditeitskenners voorspel reeds sedert middel 2021 dat die wêreld in ’n kommoditeit-supersiklus inbeweeg. Dit behels ’n lang tydperk van bogemiddeld hoë pryse.

Hoewel internasionale kommoditeitspryse in 2021 gestabiliseer het, het pryse sedert einde 2021 weer begin styg. In Januarie 2022 het mnr. Jeffrey Currie, hoof van kommoditeitsnavorsing by Goldman Sachs, gesê dat die wêreld maar nog net aan die begin van die supersiklus is. Teen Maart 2022 het hy gesê dat die huidige situasie die grootste omwenteling op internasionale markte sedert 1973 is. Die Russiese inval in Oekraïne, wat die grootste uitvoerder van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit