Hartgeweer
Feb 11, 2022
3 minutes
BEN FOURIE
Stony Steenekamp van Lichtenburg, ’n en groot geweer- en jagliefhebber, het onlangs die woord “hartgeweer” gebruik in ’n e-pos aan my. Interessant genoeg is ons albei se hartgeweer in kaliber 30-06. Elkeen het seker ’n eie definisie van wat ’n hartgeweer is, maar kortom beteken dit daardie één geweer wat, om watter rede ook al, ’n spesiale plek in jou as jagter en geweerliefhebber se lewe het. Wat my interesseer, is die rede waarom iemand ’n geweer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days