Ebook347 pages5 hours
Doodsbleek
By Philip Kerr
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai.
Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself.
Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo – Berlyn se misdaadpolisie – 'n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo dié keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos – 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel.
Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019.

Author
Philip Kerr
Philip Kerr is the bestselling author of the Bernie Gunther thrillers, for which he received a CWA Dagger Award. Born in Edinburgh, he now lives in London. He is a life-long supporter of Arsenal. Follow @theScottManson on Twitter.
Related to Doodsbleek
Related ebooks
Hans-Nazi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelkruin Rating: 0 out of 5 stars0 ratings101 Bakgat maniere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNooit Meer as Twee Keer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDoolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde en Koeëls: 'n Sam Smith Misterie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe-en-veertig Rating: 5 out of 5 stars5/5Die binneland in: Nog stories en reise Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOmega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep Rating: 5 out of 5 stars5/5Eugene Rating: 2 out of 5 stars2/5Die Ambassadeur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerwyl die krokodil sing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie behoue huis Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Duiwelskloof Rating: 4 out of 5 stars4/5Zodiac Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDubbelspiraal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKobra Rating: 4 out of 5 stars4/5Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Fontein voor ons deur Rating: 3 out of 5 stars3/5Bloedfamilie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Amerikaner in Rome Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Hoonlag van die Duiwel Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Doodsbleek
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Doodsbleek - Philip Kerr
`Ld book_preview_excerpt.html u}ˎWjfAJ!lQ/J(??"M4fZUUOKcv=" J̌}1/>VCmޅ_|?MY5f
Yl!tS87MY1d|j]-0MUg:}1T?zE܇PgS,cYy7V]Vc^w~لC
x~vP&1sG`<;O'hMCeB9U%SrQOE11yɻ:1dU[4}f,UI.\*L=7o~}7lgUǃBUb2./nȻ6aȰcu<p:4D|{*:e=ƙ/}
{C7!E%^b7?y)؆Ķ cd$<6-brd<Bj
UW>dc<u~S/L|-80ve+Kr5#5Na)ht??'51|7ˇmKM)}g26^$`8_:<_=d[6i%yAʰ8Cr?KÍŘ2sScӫ;uha
+v%h/]gCp1&}o$k !^O U8SҴd邝O/ |1ױ8U#+fm9c5qߥ刜.
|NbCk42k*`#C\PS<{h`G
`ob3*A;"CpjH%1k+TR.j3o}>ͳ>]ewW&Iady5 іQVk%`|Zٲhx*h`L+ y746%'4[?ai曏å+r.qK6&nш̖aW^o?j}c~ԗZ;S31|x, ^Eܮ?@[",H65aKf)NdZ
U8IaDGi$dr}09ʴV(+ViJ:zc0|=)od܇
@?҅DsK:}\.6||~[r\=BRK|RZmرELF6q(vdäadcӢ4T$
TPk