Huisgenoot

MET DIE DOOD VAN ’N SKATRYK SKELM

HY WAS ’n skelm, en eindelik het almal dit van hom geweet.

Toe sy liggaam laatmiddag op Menseregtedag gevind is, was dit met ’n koeël in die kop op die kuspaadjie naby Kwaaiwater. Die doodsengel het hom nie ongenooid kom haal nie – dit was hý wat besef het hy is vas in ’n hoek, en besluit het sy uitweg is om sy geheime graf toe te neem.

’n Plas bloed het agtergebly, daar naby die branders. ’n Foto van sy laaste lewensbloed wys dit was eers teen skemer dat die mense van Hermanus sou besef: Ons berugste inwoner is weg.

Markus Jooste het miljarde rande laat verdwyn. Hy wou dit nooit erken nie, maar beleggers in sy Steinhoff-sakeryk moes toekyk hoe hul geld toegespin word in ’n web waaruit dit nooit weer sou verskyn nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related