Rapport

Sidego help SA anders maak

Donderdag het Conrad Sidego gesterf. Hy was ’n Nuwe Suid-Afrikaner lank voordat Louis Wilsenach, toevallig ook dié week dood, die raakvat-frase “Nuwe Suid-Afrika” gemunt het.

Brugbouer was Sidego (74) by uitstek; loopbaanverskeidenheid sy ding: onderwyser in Tulbagh, sy tuisdorp waar hy ook ’n korrespondent vir Die Burger was, joernalis by Die Burger-Ekstra, redakteur van Rapport-Ekstra, skakelhoof van die ou AngloAmerican-korporasie, Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke, skakelhoof by Naspers en burgemeester van Stellenbosch.

“Die akker van nierassigheid sou in sy tyd altyd braak bly lê het as mense soos Conrad nie agter die ploeg was nie,” sê Johann, meer as drie dekades gelede. Maarman is eindredakteur van .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related