Rapport

Satan, goths: Daar’s iets in die water!

Hy ken die doolhowe van ’n misdadiger se kop. Die afdraaipaaie van boosheid. ’n Panorama-foto van Gerrit Louis Roberts SC se loopbaan sou dossiere vol grusaamhede wys, witboordjieskelms, reeksmoordenaars wat hy vir meer as 1 000 jaar agter tralies gaan bêre het, die Johannesburgse onderwêreld waarin Lolly Jackson vermoor is, die goth-skoolseun wat een gewone oggend sy skoolmaats met ’n samoerai-swaard begin afmaai het.

Gerrit Roberts is ’n lang, saaklike man met min woorde. As jy hom lank ken, sal jy weet van sy droë sin vir humor.

Hy tree in April af, een van die laastes van ’n groep beroepsaanklaers, yster-SC’s wat g’n pap van kabouters gevat het nie.

Letterlik in elke soort hof in Suid-Afrika het Roberts verskyn – van die kleinste periodieke distrikshof in die platteland tot in die konstitusionele hof in Braamfontein.

Ná 40 jaar kon niks hierdie man meer verbaas nie.

En toe kruis sy pad dié van ’n bose huisvrou van Krugersdorp wat maak asof sy bloed opgooi en astrale reise onderneem.

Cecilia Steyn, meesteres van die opspraakwekkende Krugersdorp-moordbende, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related