Vrouekeur

Nat agter die ore

Die geluk was aan my kant met my eerste werk as kinderboekuitgewer. Ek het eers jare later ten volle begryp presies hóé gelukkig ek dit destyds getref het.

Gewoonlik moet mens eers harde boeke kou voor jy uiteindelik, ná ’n lang en moeilike paadjie, jou eerste rooi pen verdien.

Daar was destyds net so 30 van ons wat uitgewerswese by Tukkies ges het. Die gawe mense by Van Schaik Uitgewers het laat weet hulle benodig studente wat kan kom uithelp en wonder bo wonder is ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related