Vleisuitvoer raak moeiliker
Feb 11, 2022
2 minutes
THINUS PRETORIUS
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Die veterinêre kordonheining is die grondslag van Namibië se dieregesondheidstatus. Saam met die naspeurbaarheidstelsel is dit die grondslag van Namibië se toelating om uit te voer. Konflik tussen mense en diere, en misdaad is ook deurlopende aspekte waarmee die lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) besig is.
Die landbou bly internasionaal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days