Landbouweekblad

‘Hoe het ons hier gekom?’

Ry jy op die M15 in Kraaifontein langs die Wallacedene-township verby, word dit duidelik waarom Stad Kaapstad se pogings om die behuisingstekort aan te pak nie veel vrugte afwerp nie – die magdom mense wat behuising benodig, is veel meer as waarvoor die munisipaliteit se begroting voorsiening maak.

Draai jy in Maroelastraat af, besef jy die geveg om onwettige besetters van munisipale grond af te hou en hulle elders te hervestig, skep ’n verdere probleem aangesien twee wêrelde langs dié stuk grondpad bots. Aan die een kant van die pad is die township met vullissakke wat oral ophoop en ’n dam wat eens vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter