Landbouweekblad

Briewe

GRONDHERVORMING EINDIG IN SKAAKMAT

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

WENBRIEF Gawie Richter se brief “Wat het van hierdie boere geword?” (LBW, 5-12 Januarie 2023) het betrekking. Dit handel oor die mislukking(s) van boerderye in die voormalige tuislande.

Dit hou egter nie daar op nie. Kom ons kyk na boerderye wat elders in Suid-Afrika gevestig is om transformasie en regstellende aksie te bewerkstellig.

In Noordwes, by Hartbeesfontein, is ’n melkplaas wat van die eerstes was wat in 1998 aangekoop en aan die nuwe eienaar oorhandig is. Hierdie pragplaas is binne enkele jare tot op die grond afgebreek. Die melkkudde is uitgeslag, karkasse van verwaarloosde diere het in die swembad beland, en die woonhuis is feitlik verwoes. Die plaas lê steeds dormant.

Die volgende voorbeeld is die Estina-melkplaas, ’n projek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related