Bye – die noodsaaklike plaaswerkers
Om hand aan hand met die natuur te boer, is noodsaaklik vir die volhoubaarheid van enige boerderye. By Agristar Macadamias in Mpumalanga se Laeveld besef hulle dat die landboubedryf nie sonder die natuur se bestuiwers kan voortbestaan nie. Heuningbye speel ’n groot rol in die produksie van makadamias, daarom is dié besige insekte vir Agristar ’n belangrike sleutel in die volhoubaarheidsketting.
“Makadamias is ’n biotiese bestuiwingsgewas, wat beteken ’n ander organisme moet dit bestuif. Bye doen sowat 30% van dié bestuiwing op hul eie,” sê mnr. Werner van Niekerk, direkteur van Agristar Macadamias.
Bye is die enigste bestuiwer waarmee maklik geboer kan word. “Die insekte en mytspesies wat vir die ander
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days