Landbouweekblad

BESTUIWING Voer bye om krisis af te weer

Me. Inge Lotter, ’n byeboer van Nelspruit, se telefoon lui kort-kort. ’n Swerm bye het nesgeskop onder die motorafdakke van ’n makadamiaverwerkingsaanleg, en elders het ’n swerm by die weegbrug van een van die plase ingetrek. Iewers in die stad is daar nog ’n swerm in iemand se tuin.

Sy luister geduldig na elke klagte, vra ’n paar vrae en besluit dan of een van haar spanne die bye moet gaan verwyder en of dit net ’n swerm is wat rus op pad iewers heen. “Ons Afrika-heuningbye is eintlik trekdiere,” verduidelik Lotter. “Dit is hoekom dit so moeilik is om regdeur die jaar bye op ’n plaas te hou. Die oomblik as hulle begin swaarkry, trek die swerm.”

Daarom moet byeboere hul byekorwe na ander gebiede verskuif wanneer ’n landbougewas se blomtyd verby is. Dit is ook hoekom dit vir byeboere so moeilik is om al hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh