Landbouweekblad

DIÉ NEIGINGS GAAN WYNBEDRYF HELP KOP OPTEL

Die covid-19-pandemie het die wynbedryf waarskynlik harder geplettervat as enige ander sektor, veral weens onbillike regulasies wat drankverkope vir lang tye verbied het.

“Die probleme gaan waarskynlik nie binne die volgende ses tot agt maande opgelos word nie. Dit beteken taai besluite gaan nodig wees en sakeverliese is waarskynlik ons voorland,” het mnr. Rico Basson, uitvoerende hoof van Vinpro, op die organisasie se jaarlike inligtingsdag naby Franschhoek gesê.

Hy het van die struikelblokke in die bedryf genoem en gesê onwettige handel styg. “Dit word nie beheer nie omdat wetgewing nie afgedwing word nie. Dan is daar die probleme by die hawens.

“Sonder vernuwing gaan ons nie vorentoe beweeg nie,” was sy boodskap.

Daar is darem sprankies hoop wat in die bedryf se guns tel. Die ongehoorde hoë voorraadvlakke van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding