Landbouweekblad

Gebak uit die groentetuin

PAMPOEN-SPESERYKOEK MET AMANDELVLA

Beslag

■ 125 g sagte botter
■ 250 ml ligbruinsuiker
■ 4 ekstragroot eiers, geskei
■ 250 ml gaar pampoen, goed drooggekook en fyngedruk
■ 625 ml koekmeel
■ 125 ml gemaalde amandels
■ 15 ml bakpoeier
■ 5 ml kaneel
■ 5 ml fyn gemmer

Amandelvla

■ 150 ml room
■ 125 ml suiker
■ 625 ml melk
■ 60 ml mielieblom
■ 4 ekstragroot eiergele
■ 125 ml gemaalde amandels
■ 60 g botter
■ 2-3 druppels amandelgeursel

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer twee gesmeerde panne van 20 cm elk met bakpapier uit. Smeer weer.

Verroom die botter en suiker baie goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery

Related