Landbouweekblad

Soetgoed vir spesiale dae

CHARLOTTE RUSSE MET KERSIES, ROOS EN PIMPERNEUTE

■ 1 x 20 cm-sponskoek, gehalveer vir twee dunner lae
■ 1 pak (200 g) vingerbeskuitjies

Kersiestroop

■ 60 ml suiker
■ 80 ml water
■ 125 ml vars kersies, ontpit

Beierse room met neute

■ 250 ml melk
■ 10 g gelatien
■ 30 ml koue water
■ 3 eiergele
■ 100 ml suiker
■ 15 ml mielieblom
■ 80 ml fyngemaalde pimperneute
■ 180 ml room
■ 3 ml rooswater

Beierse room met kersiepuree

■ 250 ml melk
■ 10 g gelatien
■ 30 ml koue water
■ 3 eiergele
■ 100 ml suiker
■ 15 ml mielieblom
■ 100 ml verpulpte vars kersies
■ 180 ml room
■ Chantillyroom, vars bessies en pimperneute, om af rond

Voer die boom en kante van ’n losboomkoekpan vanVerhit die suiker, water en kersies saam tot kookpunt en prut vir 1 minuut. Verpulp en hou eenkant.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related