Landbouweekblad

SNY DIE KOEK

LBW

Korslose kaaskoek met suurlemoenroom

■ 2 bakkies (200 g elk) roomkaas
■ 1 bakkie (230 g) geroomde maaskaas
■ 310 ml strooisuiker
■ Sap van 1 suurlemoen
■ 10 ml vanieljegeursel
■ 5 ekstragroot eiers
■ 250 ml elk room en suurroom
■ 100 ml koekmeel
■ 80 ml mielieblom

Versiersel

■ 160 ml tuisgemaakte suurlemoensmeer (sien Kombuiswenk)
■ 250 ml geklopte room
■ 100 ml geroosterde klapperskaafsels

Voorverhit die oond tot 155 ºC en smeer ’n losboomveerklamppan van 22 cm goed. Bestuif die pan met meel en hou eenkant.

Klits die roomkaas glad. Voeg die maaskaas, strooisuiker en suurlemoensap by en klits weer tot glad. Voeg nou die vanieljegeursel, eiers, room en suurroom by en klits tot net gemeng. Sif die koekmeel en mielieblom oor en klits tot glad. Gooi die mengsel in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related