Landbouweekblad

Toptegnologie op wêreldverhoog

Die digitale afdeling van die Duitse landbouvereniging die Deutsche Landwirtschafts-Gesellschaf se wêreldbekende tegnologieuitstalling, Agritechnica, is tans aanlyn tot einde Maart vanjaar. ’n Span internasionale kundige beoordelaars het onlangs een goue en 16 silwermedaljewenners uit 164 registrasies in Agritechnica 2022 se innovasiekompetisie aangewys.

AGRO CONTISEAL VAN CONTINENTAL AG (DUITSLAND)

AS DIE WERK MOET AANGAAN . . .

Landbouwerktuie met pap bande gedurende kritieke werktye is ’n praktiese en ekonomiese probleem vir boere. Continental AG het sy Agro ContiSeal-produk ontwikkel wat gemik is op ’n robuuster en veerkragtiger landbouband. Dit behels ’n viskose polimeer aan die binnekant van landboubande wat enige lekkasie onmiddellik verseël wanneer skerp voorwerpe, soos spykers of gewasstoppels, die loopvlak binnedring (let wel, nie die sywand nie). Die werk kan voortgaan tot die band in ’n werkwinkel ondersoek kan word. Dit skakel dus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding