Water en nogmaals water . . .
Feb 11, 2022
3 minutes
ALICE WONDERLAND lbw@landbou.com
Organiese materiaal is in wese plantmateriaal wat bo-op die grondlêofbinne die grond is. Plante, of altans dooie plante, wat bo-op die grondoppervlak lê, het ’n groot rol te speel met die indringing van water in die grond. Dit speel ook ’n baie groot rol in die voorkoming van verdamping van die vog weer terug in die lug in.
Gaan kyk maar in goed bedekte grond met baie materiaal bo-op die grond hoe die plantmateriaal spreekwoordelike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days