Die Tuinier Tydskrif

PRAKTIESE PERMAKULTUURBEGINSELS

Die storie agter permakultuur is interessant, en kyk asseblief daarna, sou jy die behoefte voel. In hierdie artikel neem ons happiegrootte stukke van die beginsels wat jy sal sien redelik goed oorvleuel met enige soort kostuinmaak en pas dit toe op 10 idees wat ons geleen het om dit makliker en prakties te maak om dit dadelik te doen.

Biodiversiteit

Deur die natuur na te boots, soos dikwels in die beginsels van permakultuur gedoen word, kan ons leer dat daar in een stuk natuurlike grond honderde verskillende spesies plante is wat harmonie saamleef. Enigiemand wat al ooit in ‘n grasveld geloop het en laag afgebuk het om ‘n mooi blom te bekyk sal hierdie massa biodiversiteit opgemerk het. Elke plant sal verskillende insekte, bestuiwers, diere en voëls lok, en elkeen sal op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader

Related