Landbouweekblad

Heling in ’n harde wêreld

Mense wat uit groen en nat streke kom, verstaan nie altyd ander se verknogtheid aan die droë wêrelde van hul grootwordjare nie.

Hulle kan nie kleinkry hoe mense lief kan wees vir die Karoo, Namakwaland, die Boesmanland en Namibië se klippe, sand, stof en sporadiese droogtes nie.

Marika du Toit-van Heerden se eerste boek Daar’s sand in my are gaan dalk net begin om te verduidelik hoe dit voel om sand in jou are te hê.

Die boek, ’n versameling “stories, vertellings en pensketse”, begin waar Marika se man, Jannie, ’n plaas tussen Van Wyksvlei en Kenhardt – wat haar betref “moertoe, die ewige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related