SARIE

Tot die reën kom

Dit het alles een nag in Oktober verlede jaar begin, toe Hannelie van Niekerk nie kon slaap nie. Haar kop vol van al die hartseer- en swaarkryverhale van soveel gesinne wat in die droogte se wurggreep is – mense sommer digby haar in die Boesmanland.

Toe begin sy skryf . . . Elke aand, 90 nagte lank.

Die saadjie vir ’n boek is eintlik al geplant toe Hannelie, self ’n boervrou, vir die skrywer Riana Scheepers vertel het van die droogte wat hul hele lewe oorgeneem het. “Ek het destyds by haar ’n skryfskool gedoen, en haar eintlik toe weer oor iets anders gekontak. Toe sy vra hoe dit gaan, kon ek nie help om te noem van die verskriklike droogte nie. Kort daarna laat weet sy my dat sy graag ’n anonieme skenking aan iemand wou maak wat werklik swaarkry, en ek moes vir haar so iemand opspoor. In een oggend [se navorsing] het ’n nuwe wêreld vir my oopgegaan. Ek kon nie glo dat daar soveel swaarkry in my onmiddellike omgewing is nie. Vroue wat self plaaswerk doen. Ouers wat nie geld het om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Kosdinge
Nie tyd of lus om self koek te bak nie? Woolworths het allerlei opsies van koeke gereed om enige okkasie in ’n japtrap op te kikker. Die Chocolate Caramel Ombre Celebration Cake met ses lae is veral heerlik. R375 vir ’n 1,2 kg-koek. Sit jou koek en
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related