ROSYNTJIEBOERE VREES REËNSKADE
Feb 11, 2022
2 minutes
— CHARNÉ KEMP
FOTO: CHARNÉ KEMP
DRIE opeenvolgende dae van reën vroeg vandeesmaand kon nie op ’n slegter tyd gekom het vir rosyntjieboere in die Benede-Oranjerivier nie – net mooi toe rosyne droog geoes moes word.
Mnr. Gog van der Colff, eienaar van Carpe Diem Raisins, Suid-Afrika se enigste organiese rosyntjieprodusent, sê hulle het voor die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days