Briewe
May 13, 2022
3 minutes
FOTO: ENGELA DUVENAGE
OPE BRIEF AAN VEEGROEPERING
Hierdie skrywe word met eerbied gerig aan elke party wat homself op 5 April 2022 op Bothaville bereidwillig verklaar het om deel van ’n groepering te wees om onder meer beken-klouseer aan te pak. As dit uit hierdie brief nie duidelik is met wie hier gepraat word nie, aanvaar dat elke entiteit wat homself in die groepering bevind, gesamentlik of afsonderlik hierdeur geraak word.
Dit is algemene kennis dat Suid-Afrika met die afskaffing van beheerrade die oorgang vanaf ’n sosialistiese landboubemarkingsomgewing
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days