Landbouweekblad

Briewe

WOLBOERE ‘SOOS MISDADIGERS BEHANDEL’

Reisigers in sekere dele van Afrika kry soms te doen met polisie wat toeriste voorkeer en “fout” vind met dokumentasie of iets anders, net om omkoopgeld te kry voordat reisigers verder kan ry. Sedert 1994 het hierdie neiging al hoe meer in Suid-Afrika begin voorkom, veral onder die verkeerspolisie.

Om hierdie misdadige beamptes se “skuldigbevinding sonder verhoor” vry te spring, kies baie “wetsgehoorsame” mense dan om eerder die skulderkenning-“omkoopgeld” te betaal pleks van die moeite en frustrasie indien ’n mens sou weier. Dat elkeen wat betaal, korrupsie aanhelp en bevorder en net so skuldig as die steler is, word gerieflik geïgnoreer.

STANDAARDE

Hierdie “boendoehofbedrywighede”, naamlik skuldigbevinding sonder aanklag, bewyse of verhoor, het na die landbou en nou ook die wolbedryf oorgewaai. Ten spyte van ’n regstelsel wat tans nog redelik regverdig is en selfs die bekendste en korrupste skurke jare lank asbeskou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related