Bekostigbare windmasjien beskerm gewasse teen ryp
May 13, 2022
2 minutes
Nuwe tegnologie word deur die Tow and Blow bekend gestel om die ondoeltreffendheid en probleme wat met tradisionele windmasjiene vereenselwig word, vir verskeie toepassings op te los.
Van die toepassings is by grondgewas-r ypbeskerming, soos bloubessies, by boomgewasse en by wingerdgewasse.
Die Tow and Blow-waaier
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days