Landbouweekblad

Pak 2024 met dié toerusting aan

Met die planttyd wat vir graanboere verby is, is dit nou die regte tyd om die ou balers en laaigrawe met nuwes van John Deere te vervang.

451M-rondebaler met BaleDoc™

Hierdie nuwegeslag-rondebaler baal vinnig en doeltreffend, terwyl belangrike data oor elke baal vasgelê word. Deur John Deere se innoverende Bale-Doc™-tegnologie word elke baal se gewig, vogpersentasie en ligging akkuraat bepaal en dan in John Deere se Operations Centre™/Mobile™ gebêre vir die nagaan en ontleding van elke stuk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter