Wek jou eie krag nóú op
May 13, 2022
2 minutes
FOTO: VERSKAF
Dit is alombekend dat die sukkelende nasionale elektrisiteitsnetwerk vir talle boere en ondernemings ’n struikelblok is. Voeg daarby die stygende koste van elektrisiteit, en die alternatiewe opwekking en opberging van elektrisiteit word ’n noodsaaklikheid pleks van ’n luukse artikel.
Om die regte vennoot te kies om hierdie pad te stap, is uiters belangrik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days