Landbouweekblad

Bêre die brandstigters

Manie hou nie daarvan nie, maar dit is te verstane dat ’n mens ’n getuigskrif van jou buurman, predikant, graadeen-juffrou en die posman moet kry wanneer jy aansoek doen om ’n vuurwapenlisensie. Dit is immers nie die vuurwapen wat gevaarlik is nie, maar die mens wat die ding hanteer.

Dit is egter ’n probleem as ons samelewing so ’n klomp skobbejakke geraak het dat ons mekaar nie meer kan vertrou om verantwoordelik op te tree nie, selfs wanneer ons kwaad word. Kyk nou weer die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related