Landbouweekblad

BRIEWE

WAAR LAAT VERGOEDING ZIM-BOERE?

Daar is geen eenvoudige antwoorde op die ingewikkelde politieke en ekonomiese vrae van vandag nie.

Ek besef dit opnuut elke week as ek weer ’n e-pos van die kommersiële landbou-unie (CFU) van Zimbabwe oopmaak waarin die afsterwe van nóg ’n lid aangekondig en die naam by ’n gesig geplaas word. Nóg ’n verswakte bejaarde wat in ’n verwaarloosde ouetehuis of hospitaalbed gesukkel het om vir mediese versorging te betaal en finansieel sy sake bymekaar te kry. Elkeen van hulle het gehoop dat vergoeding vir plase, vee, oeste en toerusting wat sedert 2000 sonder vergoeding onteien is, nog in hul leeftyd betaal sou word en die nood sou verlig.

Slagoffers van onteiening sonder vergoeding in Zimbabwe vra daagliks: “Behoort ons tevrede te wees met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related