Rooster eie soja vir kosteslim voer
May 13, 2022
3 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
Hy was al van ’n voedingkundige tot ’n lewendehawebemarker, maar sy eie stuk grond was altyd mnr. Johannes de Beer van Wolmaransstad se mikpunt.
Die plaas Uitkyk is in ’n gebied geleë waar sojabone geredelik verbou word. Die gedagte om dié produk sommer op sy plaas te verwerk, het ontstaan die dag toe hy die plaas kon koop.
Volvetsoja is ’n belangrike komponent van saamgestelde rantsoene, veral omdat al hoe meer boere wegbeweeg van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days