CHINA SE COVID-19-INPERKING PYPKAN PEKANNEUTBOERE
May 13, 2022
3 minutes
FOTO: VIDA BOOYSEN
DIE Suid-Afrikaanse pekanneut-oes vir die 2022-’23-sei-soen word op 25 000 ton tot 27 000 ton beraam, waarvan 40% tot 55% uit neutkerne sal bestaan en die res uit ongedopte neute, het mnr. Andreas Snyman, hoof van internasionale bemarking van GWK, op die Oranje-Landgoed se inligtingsdag by Prieska gesê.
Droogtetoestande in Amerika en ’n ernstige watertekort in Mexiko het daartoe gelei dat daar die afgelope maande nie genoeg
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days