Bevorder genetiese vooruitgang só
May 13, 2022
2 minutes
FOTO: VERSKAF
Data toon beeste is die voer-ondoeltreffendste proteïenverskaffers in vergelyking met ander diereproteïen. Dit, tesame met verbruikersvraag na volhoubaarder geproduseerde vleis en melk, en die koms van alternatiewe proteïenbronne vereis van beesboere wêreldwyd om hul sakemodelle en praktyke te heroorweeg.
Genetiese vooruitgang is ’n bewese oplossing om ’n verbruikersgedrewe, volhoubare aanbod van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days