GELD VIR AFTREE IS MIN VIR DIÉ BOERE
May 13, 2022
3 minutes
FREDALETTE UYS
FOTO: VERSKAF
FOTO: JOHAN NORVAL
“ ONS almal ken iemand, of iemand wat iemand ken, wat in die afgelope paar jaar uit die landbou getree het,” sê dr. Kandas Cloete oor die bevindinge van ’n PhD-studie in landbou-ekonomie wat sy verlede jaar aan die Universiteit Stellenbosch voltooi het.
“Die vraag waarom produsente uit die boerdery tree en hul grond verkoop, is ’n onderwerp wat histories in data-tabelle en vanuit ’n beleidsperspektief gedek is. My
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days