Landbouweekblad

FUNKSIONEEL DOELTREFFENDE BEESTE Hou dié genetiese defekte dop

FUNKSIONEEL DOELTREFFENDE BEESTE Hou dié genetiese defekte dop
Dit is bulkooptyd, iets wat jou kudde kan maak of breek. Wees bedag op genetiese defekte wat ’n reuse-uitwerking op die bul se nageslag kan hê. Soms is dit nie so maklik om ’n defektiewe geen ‘reg’ te selekteer nie . . .

Die invloed van genetiese defekte by beeste moet hoegenaamd nie onderskat word nie. By die Landbounavorsingsraad (LNR) het ons te doen gekry met ’n bul waarvan die penis skeef was.

Die beoordeling van diere vir funksionele doeltreffendheid het die geheime estetika van beoordeling op skoue na ’n meer wetenskaplike vlak geneem.

Skoubeoordelaars kyk vandag meer na eienskappe wat met produksie gekoppel is, met inagneming van die fisiologie, endokrinologie, anatomie en die funksionele doeltreffendheid van ’n dier.

Rasinspekteurs wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks