Landbouweekblad

Geldmakers vs. passasiers: Sif só reg

Gestel jy konsentreer daarop om die beskikbare reënval maksimaal aan te wend om voer te produseer, maar het nie ’n kudde om dit doeltreffend in geld te omskep nie.

Daar is min dinge so onproduktief soos ’n teeldier wat hope voer opvreet, maar nie tot die produksie van die kudde bydra nie. Jy kry sulke passasiers oral.

Reproduksieproduktiwiteit is een van die maatstawwe waarmee jy ’n kudde se vermoë om die beskikbare voer in wins te omskep, kan meet.

Dit is die resultaat van die hoeveelheid lewende gewig wat die kudde produseer as ’n faktor van die totale gewig van die teelkudde, en word gemeet in kilogram vleis geproduseer per kilogram teeldier in die teelkudde. Hierdie maatstaf neem al die veranderlikes van reproduksie in ag, soos besettingspersentasie, speenpersentasie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks