Landbouweekblad

Dekgewasse versterk organiese boerdery

Dekgewasse versterk organiese boerdery
Organiese boere was lank grootliks op kompos aangewese vir grondvrugbaarheid, maar ’n rosyntjieboer van Kanoneiland vind dat ’n mengsel van dekgewasse wat self hersaai, sy ideaal van ‘365 dae groen, en wortels wat lewe’ aanhelp.

KORTOM

■ ’n Organiese rosyntjieboer van Kanoneiland gebruik ’n dekgewasmengsel van lusern, verskillende radyssoorte, sigorei, wieke en roket om ’n duursame, permanente deklaag op sy grond te hou.

■ Die dekgewasse reguleer grondtemperature in die somer én winter en skep ’n gunstige habitat vir mikro-organismes wat verskillende dienste lewer.

Daar is nie een resep vir dekgewasse nie, en ’n mens kry die beste dekgewaspraktyke waar boere dit toets en by hul behoeftes en omstandighede aanpas. Vandat mnr. Gawie Steyn, ’n derdegeslagboer van Kanoneiland, in 2008 begin het om eers net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related