Landbouweekblad

Leeromhoë insetkoste te systap

Boere in die Benede-Oranjeriviergebied het die voordele van meestal genoeg water, goed gedreineerde grond en relatief lae humiditeit.

Ongelukkig spring hulle nie die klimaatsdruk en duur insette vry nie, maar ook daar maak boere planne.

Mnr. Charl Baard van Charl Baard Landbouprodukte op Keimoes sê die hoë en stygende koste van kunsmis en landbouchemiese middels laat boere in dié gebied, wat van Groblershoop tot Onseepkans strek, stadig maar seker na ander maniere kyk om plante te voed en plae te bekamp.

Dekgewasse is ’n goeie manier om ’n gunstige mikroklimaat in ’n boord te vestig en sodoende die grondlewe te voed. Dit help ook om water te bespaar, onkruidmededinging te verminder en grondtemperatuur meer konstant te hou.

Baard sê die toename in mikro-organismes wat dekgewasse kan teweeg bring, bevorder gronddeurlugting en beter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit