Kunsmis kwel aan vooraand van nuwe seisoen
DIT gaan tans druk met die hantering van kunsmis by Suid-Afrika se hawens, maar die Suid-Afrikaanse misstofvereniging (Fertasa) hou die beweging van kunsmis deur hawens fyn dop en verwag nie tekorte nie.
“Gelukkig is die plantseisoen