Snywurms, haelskade en wisselvallige reën is van die struikelblokke wat die boere in die sentrale en oostelike produksiestreek die afgelope seisoen moes oorkom. “Dit het tot gevolg gehad dat sommige boere hul lande moes oorplant of later geplant het,” sê Marguerite Pienaar, landbou-ekonoom by Graan SA, oor die stand van die landbou in dié streke.
“Volgens terugvoer wat ons