Landbouweekblad

Braai saam met MARTELIZE

Braai saam met MARTELIZE
Die radiopersoonlikheid Martelize Brink se liefde om kos oor die kole gaar te maak, het gelei tot haar nuwe kookboek, Oor die kole, vol heerlike en oorspronklike braaigeregte.

PLOEGSKAAR-BREKFIS

Die ploegskaar maak my erg nostalgies. ’n Oggendvuur was in my grootwordjare ’n naweeken vakansieplesier. ’n Pan oor die kole, of soos in my kleintyd ’n ploegskaar met kole, is die ware Jakob om die dag in te breek. My pa het altyd op kerkkampe vir die studente daarin ontbyt gemaak. Deesdae kry jy ’n swetterjoel braaitoebehore. ’n Groot oor-die-kole-pan is egter ’n moet vir elke braaier. Daarin kan jy paella, platbrode en natuurlik ontbyt maak.

BOERE-ONTBYTPAN

■ 30 ml olyfolie

■ 1 heel (500 g) boerewors

■ 2 uie, in repe gesny

■ 1 blik (410 g) gekapte tamaties

■ 1 blik (410 g) sousbone

■ Sout en peper na smaak

■ 6 eiers

■ ’n Hand vol pietersielie, fyngekap

Verhit die olyfolie in ’n groot pan oor matig hoë hitte en braai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related