Landbouweekblad

Gevaarligte flikker weens ekonomiese risiko’s

Gevaarligte flikker weens ekonomiese risiko’s
Wêreldwyd ervaar lande ekonomiese probleme weens onder meer inflasie en energietekorte. Dit wek kommer oor die beskikbaarheid van bekostigbare voedsel.

Dit sal naïef wees om te wil voorgee dat alles klopdisselboom verloop in die internasionale ekonomie en geldmarkte, nog minder so in Suid-Afrika.

Suid-Afrika se ekonomie is onder aansienlike druk. Politieke woelinge is aan die orde van die dag namate staatsdienste misluk, ou skelms uit die tronk probeer bly en nuwe skelms hul vingers in die staatsbeursie probeer kry. Dit beteken daar word nie aandag gegee aan die bestuur van die Suid-Afrikaanse ekonomie nie.

Internasionaal is sake nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh