Wetenskaplikes stel aksieplan vir skaliegas in SA saam
’N RAAMWERK om skaliegas op ’n verantwoordelike manier in Suid-Afrika te ontgin, is onlangs aanlyn bekend gestel.
’n Wetenskaplike aksieplan vir skaliegasontginning is vandeesweek deur die akademie van wetenskappe