Wêreldmark bied dalk geleenthede vir SA aartappels
IE Suid-Afrikaanse aartappelbedryf het waarskynlik groter potensiaal om te groei as belangrike aartappelprodusente in die Noordelike Halfrond, maar dit is belangrik om seker te maak dat enige groei vraaggedrewe is.