Landbouweekblad

Sitrus se ster bly skitter

Die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf het die afgelope dekade sterk gegroei en daar is nog heelwat boorde wat besig is om in volle produksie te kom. Sitrus is die land se enkel grootste landbou-uitvoerbedryf en verdien jaarliks sowat R28 miljard met uitvoer. Uitvoer toon steeds ’n stygende neiging met boorde wat gevestig word en nuwe boorde wat begin dra.

Die fiasko met verskeping in 2021-’22 en die skerp daling in pryse is besig om omgekeer te word. Ongelukkig het baie boere groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh