Landbouweekblad

SA sitrus bult spiere op uitvoermark

Die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf is die grootste landbouuitvoerbedryf in Suid-Afrika.

Te oordeel na die getal nuwe bome wat aangeplant is, is die verwagting dat daar in die volgende drie jaar verdere skerp toenames gaan wees in die uitvoervolumes en natuurlik die uitvoerverdienste, wat na raming in 2020 bykans R25 miljard was.

Die grootste knelpunt op die oomblik is hawe-uitvoerkapasiteit en die vermoë van die infrastruktuur om vrag professioneel en vinnig te skuif. Dan was daar natuurlik onlangs ook stakings by hawens in die uitvoerseisoen, asook die grendeltyd in 2020 wat uitvoer vir ’n wyle tot stilstand gedwing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.