Landbouweekblad

Logistiek knou sitrusboere geldelik

Die groei in die sitrusbedryf en die sterk groei in uitvoervolumes die afgelope dekade is een van die Suid-Afrikaanse kommersiële landbou se suksesverhale. Dit word hoofsaaklik aangedryf deur die sektor se eie navorsing en private inisiatief.

Daar kan bygesê word dat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling die afgelope tyd probeer om toegang tot nuwe markte te verbeter om die groeiende uitvoervolumes te bemark.

Die ontwrigting in die 2021-uitvoerseisoen van die aanbodkettings na oorsese markte, vertragings met verskeping en Suid-Afrikaanse hawens se logistieke probleme het die sitrusboere ’n groot geldelike knou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding