Landbouweekblad

Veilings

Veilings

BLOEMFONTEIN / SUSSEX / R260 000

ie bul AJS 19-45 (Platdrif Stockman III) was die gunsteling) danksy sy bewese poenskop-teelmateriaal, bespiering en lengte van lyf. Hy is vir ’n rekordprys van R260 000 verkoop. Die bul se vaar is JRE 16-162 (Huntersvlei Bonaparte III) en moeder JRE 11-03 (Huntersvlei Verity 80ste). Platdrif se gemiddelde prys vir vyf bulle was R109 000. Van links is mnre. Nollie Stofberg jr., Hogart Gevers (koper) van Vryheid, Nollie en me. Maláni Stofberg, mnre. Pieter Stofberg, Allan Sinclair en Danie Pienaar van Vleissentraal en Felix Titus (hanteerder). Die 14 stoetbulle het gemiddeld R67 571 behaal, terwyl koeie (3-in-1) vir gemiddeld R40 000 verkoop is, ’n dragtige koei vir R20 000, 3 koeie met kalwers vir gemiddeld R27 833 en vier nie-dragtige verse vir gemiddeld R20 000. Vleissentraal het die veiling aangebied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh