Landbouweekblad

MOEILIKE JAAR VIR SITRUSBOERE

MOEILIKE JAAR VIR SITRUSBOERE

Die Suid-Afrikaanse suurlemoenseisoen is vanjaar gekenmerk deur talle hindernisse.

Volgens Salix, ’n Amerikaanse in-en-uitvoeronderneming, het suurlemoenprodusente in die Suidelike Halfrond ’n moeilike uitvoerseisoen beleef weens die wisselvalligheid van markte.

Met die Russiese inval in Oekraïne was daar aanvanklik onsekerheid oor die markgeleentheid aangesien Rusland een van Suid-Afrika se grootste suurlemoenbestemmings is. Hy voer tot 10% van Suid-Afrikaanse sitrus in.

Volgens die Suider-Afrikaanse sitruskwekersvereniging was daar aanvanklik geen suurlemoenmark in Rusland nie, maar volumes het herstel namate die seisoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit