ONTEIENING sonder vergoeding is vinnig besig om ’n werklikheid te word. Dit is vir Manie ontstellend om te sien hoe gelate Jan Publiek dit alles aanvaar. Is dit omdat die publiek dink dit raak hulle nie of is hulle net bloot moeg vir al die regering se aanslae?
Dit is soos die uitdrukking wat Theo de Jager van Saai gereeld gebruik: Die geveg teen ’n beer