Landbouweekblad

Steek vir steek maak dié vroue ’n verskil

Steek vir steek maak dié vroue ’n verskil
Hulle staan bekend as Rosendal in die Oos-Vrystaat se Happy Hookers. Want hekel is lankal nie meer net vir tannies wat die tyd wil verwyl nie. Dié hekelgroep se vlytige vingers is ’n gewilde toeriste-aantreklikheid met besoekers wat spesiaal aanmeld om foto’s te neem en die Happy Hookers by Benjamin’s Restaurant op die dorp in aksie te aanskou.

ulle diskrimineer nie teen ouderdom, geslag of ondervinding nie. Solank jy geesdriftig is en ywerig met jou hande kan werk, is jy welkom – vir ’n uur, ’n maand of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related